Graad 11 Onderwysersgids
Text Book Category: Graad 11 Onderwysersgids, Grade 11 Geography Teacher’s Guides
Short Description: Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak.