Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 11

Text Book Title:
Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 11
Long Description:

Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek:
– bevat hoëkwaliteit kaarte, foto’s en diagramme – in volkleur
– bied aktuele en tersaaklike inhoud
– verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal
– bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed
– bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied. Die innoverende Onderwysersgids bevat:
– leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek
– fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle
– addisionele assesseringstake
– fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.

Language:
Afrikaans
Publisher:
Cambridge University Press
ISBN:
9781107687509
Pricing:
R 228.60
Phone Number:
+ 27 21 412 7800
Fax:
+ 27 21 419 8418
Website Address:
Text Book Tags: