Graad 10 Onderwysersgids

Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 10
Short Description
Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak.
ISBN
9781107671669
Pricing
R 210.00