Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 10

Long Description

Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek:
- bevat hoëkwaliteit kaarte, foto's en diagramme – in volkleur bied aktuele en tersaaklike inhoud
- verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal
- bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed
- bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied. Die innoverende Onderwysersgids bevat:
- leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering
- antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek
- fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle
- addisionele assesseringstake
- fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.

Language
Afrikaans
Publisher
Cambridge University Press
ISBN
9781107671669
Pricing
R 210.00
Phone Number
+ 27 21 412 7800
Fax
+ 27 21 419 8418
Website Address