Graad 11 Geografie Handboeke

Ken & Verstaan Geografie Leerdersboek Graad 11
Short Description
Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak.
ISBN
9781107697768
Pricing
R 171.41