Verken Geografie Graad 11 Leerderboek

Verken Geografie Graad 11 Leerderboek
Long Description

Die Verken Geografie-reeks is sorgvuldig in klaskamers onvtwikkel en getoets om al die steun te verksaf wat jy sal benodig vir suksesvolle onderrig en leer.

Authors: L. Dilley, J. Earle, G. Keats, A.A. Nxele, G. Ravenscroft

Die Verken Geografie Graad 11 Leerderboek:

- Elke onderwerp begin met 'n duidelike opsomming van wat in elke hoofstuk behandel word.
- Elke eenheid begin met 'n lys sleutelvrae wat die leerders behoort te kan beantwoord nadat die eenheid afgehandel is.
- Daar is 'n opsomming aan die einde van elke onderwerp wat die sleutelkonsepte hersien wat in elke hoofstuk behandel is. Die kan gebruik word as 'n vinnige hersieningsgids om te verseker dat leerders op koers is vir die eksamen.
- Eksamenhersieningsvraestelle aan die einde van elke onderwerp hulp leerders hul kennis te toets.
- Die relvante assesseringstake, soos uiteengesit in die Assesseringsprogam, is dwarsdeur die kursus ingebou op die regte tyd gedurende die kwartaal.

VERKEN beteken eksamensukses!

Language
Afrikaans
Publisher
Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
ISBN
9780636137943
Pricing
R202.79
Phone Number
021 532 6000
Fax
021 531 4049