Geografie Graad 11 Leerderboek

Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek
Short Description
Die Almal verstaan Geografie Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, onsepte en vaardighede) wat in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) vir Geografie georganiseer is, te ondersteun.
ISBN
9781431017812
Pricing
R 89.93
Verken Geografie Graad 11 Leerderboek
Short Description
VERKEN beteken eksamensukses!

- Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
- Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
- Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verksaf
- Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
- Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
- Nuttige wenke vir klaskameronderrig
ISBN
9780636137943
Pricing
R202.79