Almal Verstaan Geografie Graad 11 Onderwysersgids

Almal Verstaan Geografie Graad 11 Onderwysersgids
Long Description

Die Almal verstaan Geografie-kursus vir Graad 11 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Geografie georganiseer is.

Die Almal verstaan Geografie-kursus bestaan uit die volgende komponente:

• Leerderboek
• Onderwysersgids.

Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die geografie klaskamer te verryk.

Ingesluit in die Almal verstaan Geografie Onderwysersgids is die volgende:

• ’n Jaarlikse Onderrigplan wat wys hoe die Almal verstaan Geografie-kursus die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Geografie dek
• ’n Uitgebreide en volledige afdeling oor geografiese vaardighede en tegnieke wat die onderwyser die kennis en agtergrond gee om werk soos GIS met absolute selfvertroue te onderrig
• Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal verstaan Geografie Leerderboek
• Voorstelle, assesseringshulpmiddele en riglyne vir die Program van Assessering vir Geografie Graad 11, insluitende voorbeeldtoetse en -vraestelle met memorandums
• ’n Aanduiding van die kognitiewe vlakke van die vrae in elke aktiwiteit.

Language
Afrikaans
Publisher
Macmillan South Africa (Pty) Ltd
ISBN
9781431017829
Pricing
R 143.49